Boeke
Besoek gerus Leonie se hoofwebtuiste waar daar 'n aantal verhale is van mense wat na hul biologiese ouers en kinders soek. Talle skakels waar om haar boek
DIE GROOTSTE GESKENK te koop, is ook beskikbaar. Verder is daar inligting oor ander boeke oor dieselfde onderwerp, soos Vaselinetjie deur Anoeschka Von Meck en "A road called adoption" deur Eileen Jordaan.
Wie weet, 'n besoek by Leonie se webwerf bring dalk geliefdes weer bymekaar uit.
Kliek duimnael vir groter weergawe
|